Hierdie rivier vloei in Limpopo. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier (veelsinnig). Die Dwarsrivier is 'n rivier wat in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika vloei. Sy sytak is die Sondagsloop.
Developed by StudentB